Die geboortedatum van Jesus as mens - herbereken

Dit is vandag die 11de September en volgens die nuutste navorsing is dit ook die datum in ’n jaar waarop ons die geboortedatum van Jesus die Christus se mens kan vier.

Hier is ’n dokument wat ek ’n paar jaar gelede hiervoor geskryf het.

DIE GEBOORTE VAN JESUS-herbereken.pdf

© Christo Nel 2017