Monday, 01 June 2020 07:21

Kom ons bely opnuut weer Rom. 7:25 tot Rom. 8:5

Written by
Rate this item
(0 votes)
Heilige Gees is uitgestort Heilige Gees is uitgestort

 

Wie die waarheid van die volle boodskap van die Evangelie verstaan, verstaan hoe iemand wat pas ontdek hoe totaal verlore hy of sy is, in die volgende asem kan sê wat daar van Rom. 7:25 tot Rom. 8:5 onder die inspirasie van die Gees bely word.

Om jou te help om ʼn slag op ʼn totaal ander manier as waaraan jy so gewoond is, te luister na hierdie gedeelte, wil ek vir jou dit uit die Message-vertaling aanhaal.

Luister net na hierdie bevrydende Evangelie, mediteer ʼn bietjie daaroor en laat God se Gees jouself bedien waar jy dit nodig het:

“The answer, thank God, is that Jesus Christ can and does. He acted to set things right in this life of contradictions where I want to serve God with all my heart and mind, but am pulled by the influence of sin to do something totally different.

With the arrival of Jesus, the Messiah, that fateful dilemma is resolved. Those who enter into Christ’s being-here-for-us no longer have to live under a continuous, low-lying black cloud.

A new power is in operation. The Spirit of life in Christ, like a strong wind, has magnificently cleared the air, freeing you from a fated lifetime of brutal tyranny at the hands of sin and death.

God went for the jugular when he sent his own Son. He didn’t deal with the problem as something remote and unimportant. In his Son, Jesus, he personally took on the human condition, entered the disordered mess of struggling humanity in order to set it right once and for all. The law code, weakened as it always was by fractured human nature, could never have done that. The law always ended up being used as a Band-Aid on sin instead of a deep healing of it.

And now what the law code asked for but we couldn’t deliver is accomplished as we, instead of redoubling our own efforts, simply embrace what the Spirit is doing in us.

Those who think they can do it on their own end up obsessed with measuring their own moral muscle but never get around to exercising it in real life. Those who trust God’s action in them find that God’s Spirit is in them—living and breathing God!”

O, loof die Here vir die wonder en bevryding wat moontlik is in die Nuwe Era!

Loof die Here vir die genade om deel te wees van ʼn nuwe generasie mense!

Stukkende en sondige mense, wat God oor en nuutgemaak het toe hulle in geloof Jesus Christus as Verlosser aangeneem het en die lewende, enigste God self deur Sy Gees in hulle kom woning maak het.

Om elke dag by hulle en in hulle te wees.

Om elke dag hulle self te lei met Sy stem.

Om elke dag self hulle God en Wet te wees, wat vir hulle elke oomblik van die dag wys en sê watter dinge lewe en watter dinge die dood aan hulle kan bedien.

As hulle Hom maar net toelaat om dit te doen.

Read 127 times

Leave a comment

Make sure you enter all the required information, indicated by an asterisk (*). HTML code is not allowed.