MAAK DIE MENSE MY DISSIPELS!

As deel van ons bediening van verskillende groepe oor die wêreld sedert 1 November 2018, het ek en Hetta ons kragte saam gesnoer met die DISCIPLEMAKING MOVEMENT oor die wêreld.

As deel van my bydra tot hierdie beweging, het ek twee instrumente ontwikkel wat ek graag vir elkeen van julle persent wil gee:

1. Ek het ‘n Toep/App ontwikkel waarvan die 2de weergawe nou tot jou beskikking is.

1. Ek het ‘n Toep/App ontwikkel waarvan die 2de weergawe nou tot jou beskikking is.

Gaan laai dit gerus af op jou slimfoon deur die volgende op jou internet-blaaier (browser) in te tik op jou foon:

JOURNEY OF DISCOVERY

En dan het ek ook ‘n meegaande webblad ontwikkel waar jy heelwat toerusting-materiaal en ander verwante videos op sal vind.

Webblad – JOURNEY OF DISCOVERY