Terwyl ons in Pinkstertyd is...

Ek het verlede week lering gegee oor 'n titel van Jesus Christus wat my eie lewe en bediening radikaal verander het.

Luister en kyk na hierdie YOUTUBE-video wat ek hiervan gemaak het.

Dit kan ook jou hele lewe en verhouding met die Here verander.

Kliek op die volgende skakel om na die video geneem te word:

 

Video oor JESUS DIE DOPER MET DIE GEES