Nou het ons ook ’n Besigheids-app of toep!

Ek het mos al lankal gesê dat God se pad met my en Hetta nuut en opwindend gedraai het! Ja, al die normale dinge en maniere hoe die Here ons gebruik om jou en jou geliefdes te bedien, is nog altyd daar en dit gaan nie sommer verander nie.     

Nou het ons ook ons eie digitale besigheids-toep of app! Kliek hier en siedaar, daar is dit voor jou!            

https://meishi.pro/dr-christo-nel

 

Jy kan dit selfs "save to homescreen" op jou slimfoon en dan is alles op jou foon.

Alles is daar waar die Here my en Hetta gebruik!

NUWE WYN is daar!

NEW WINE is daar!

My JOURNEY OF DISCOVERY - dissipelskap app is daar!

Dan is my TERAPIE en "COACHING" SPREEKKAMER ook daar, genaamd “HEALING ROOM THERAPY”.

As jy meer oor elkeen wil lees, kliek net op "LEARN MORE"!

En nou is ons bediening op die markplek ook daar onder “SOCIAL ENTREPRENEUR”.

Hieronder gaan jy my "tentmaker-bediening" vind wat ons as familie gebruik om ekstra inkomste vir hierdie bediening te verdien.

As jy dalk ook so 'n digitale besigheids-app vir jouself of jou besigheid of bediening wil hê, is daar selfs 'n skakel onder LEARN MORE wat jou in staat stel om dit te doen. En as jy hulp nodig het hiermee, skakel my dadelik!